Print

Services - Sport Tournaments & Coaching

Foto Marius NortjeJohan van Rensburg van die Goue Leeus A span duik oor vir n welverdiende drie met die verdediger van die Laeveld net te laat om hom te keer.BerigSaterdag 1 September en Sondag 2 Septembe r het die Goue Leeus sewes op die plaas Jabula Manzi tussen Magaliesburg en Rustenburg by die Konka Kamp terrein plaasgevind. Tien spanne het aan die toernooi deelgeneem nl. Pumas, Valke A, Loftus 200, Leeus B, Luiperds Uitnodiging, Blou Bulle Bulle, Leeus A, Laeveld, Valke B, SEP Capital  Uitnodiging.Die finaal was op Sondag gespeel.Foto Marius NortjeDie hele doelgebied van die velde by die Konka kampe was onder water na n goeie bui reen. Rethabile Dube van laerskool David Brink se o/13 A span skuif deur die water om sy drie te druk met die speler van die Konka uitnodigingspan net te laat om die vyf punte te keer.Beriggie. Verskeie laerskole het hulle  o/13 spanne  tussen 4-7 April na n rugby toernooi by die Konka kampe geneem wat  so halfpad tussen Magaliesburg en Rustenburg gelee is.Krugersdorp Noord, Magalieskruin, Pietersburg Oos, Menlopark, fairland, Fontainebleau, Florida, Mooirivier, David Brink, Bryanston en Protearif het almal spanne gestuur vir die week.Wat alles natuurlik vir die jong manne nog baie lekkerder gemaak het was dat n harde bui reen op Maandag 5 April uitgesak het wat die velde vol water gelos het. Dit was n modderspul na n tyd. Sommige van die meer jongeres het munt daaruit geslaan en lekker vuil geword.Foto Marius NortjeDie vlugvoetige losskakel van Laerskool Kenmare se o/10 A span Dewald vd Berg doen alles in sy vermoe om weg te kom van die uitgestrekte Harhu Swanepoel van Laerskool Rustenburg.BeriggieKonka kampe, so halfpad tussen Magaliesburg en Rustenburg het weereens net so kort voor die skole gesluit het, 'n baie suksesvolle o/9 en o/10 rugby toernooi aangebied.Altesaam 18 onder 9 spanne en 16 onder 10 spanne het met mekaar kragte gemeet oor die drie dae van rugbyfees.In dei o/9 afdeling het Laerskool Kenmare A en Saamtrek vir derde en vierde plekke kragte gemeet met Kenmare wat met 22-0 as oorwinnaars uit die stryd getree het nadat hulle met 10-0 halftyd voorgeloop het.Die goud en silwer medaljes vir die o/9 spanne het gegaan aan Laerskool Vastrap A wat Constantia A met 15-0 gewen het.In die o/10 afdeling was dit Noordwes teen die leeus. Laerskool Rustenburg A en Kenmare A het met mekaar kragte gemeet om te bepaal wie nou eintlik die kampioen van die toernooi gaan wees.NAdat Rustenburg met 5-0 met lemoentyd voorgeloop het, het hulle daarna net voorgebou op hulle sukses om die finaal vir die o/10's met 15-0 te we.Foto Marius Nortjen Vreesaanjaende gesig is die 9 o/13 Leeus spelers op die aanval.Foto Marius NortjeDie speler van die Konka uitnodigingspan steek sy hand in die pad so tussen die speler van Laerskool Orion en die bal Foto Marius Nortje/ JP NortjeFRancois Scheepers van Pionier konsentreer op die doellyn en probeer die kookwater Ruan Stenekamp van Monnas van hom af stamp. Maar Ruan het weer ander gedagtes om vir Francois plat te trek.Foto Marius Nortje/ JP NortjeNico Kruger van Monas duik sommer so bo oor die losskrum in om die kort skoppie van Daniel Graham van Pioneer te probeer keer.Foto Marius Nortje/ JP NortjeBradley Moolman van Monnas kry vir Tinus du Pisanie vanm Pionier net net aan die trui beet tydens die finaal van kampioen van kampione @Lantic 7's toernooiFoto Marius NortjeRuan Stenekamp en Jason Hofmeyr van Monnas maak seker dat die speler van Pionier nie een treetjie verder vorder nieFoto Marius Nortje/ JP NortjeBradley Moolman van Monnas buk laag om weg te kom van die langarms van Ruan Bernard van PioneerFoto Marius NortjeBradley Moolman van Monnas omhels sy spanmaats en glimlag van oor tot oor nadat hulle die Kampioen van Kampione @Lantic 7's toernooi gewen het.Foto Marius NortjeDie Kampioen van Kampioene van die @Lantic 7's reeks Hoerskool MonumentFoto Marius NortjeVincent Maruping van HTS Louis Botha en Willandre Kotzenberg van HTS Middelburg spring hoog in die lug om besit van die bal te bemeesterFoto Marius NortjeDewald Claassen van Hoerskool Tygerberg en Gainfield May van Hoerskool Oudshoorn gaan gelyktydig hoog in die lug op om besit van die bal te wen,Foto Marius NortjeVir die tweede agtereenvolgende jaar wen Hoerskool Tygerberg se Tiere die @Lantic 7's kampione van kampione nadat hulle Hoerskool Oudshoorn in die finaal met 33-17 geklop het.Foto Marius NortjeStefan Nel van Monnas word aan die trui beetgekry deur Emile Potgieter van Hoerskool Daniel Pienaar Foto Marius NortjeJason Hofmeyer van Monnas skuif oor die doellyn vir sy welverdiende 5 punte bydraeFoto Marius NortjeGeen wonder dat die Blitsbokke afrigter paul True alreeds vir die kookwater fleuel van Pioneer Danie Truter n kontrak aangebied het nie. Danie duik oor die verdediger Windhoek Hoerskool vir n briljante drieFoto Marius NortjeNicolaas Claasen van HTS Daniel Pienaar duik oor die doellyn om sy span se wendrie teen Ben Vorster te druk.Foto Marius NortjeDie kaptein van die vroue Springbokspan Mandisa Williams in aksie tydens hulle laaste week se oefensessies by Konka KampeFoto Marius NortjeDie klein mannetjies met die groot harte. Damian Basson van die Kempton Wolwe rugby klub asook leerling by Laerskool Birchlegh wys van watter staal hy gemaak is tydens hulle wedstryd teen laerskool paul Brink. Theo se spannetjie het die wedstryd met 14-0 gewen.Foto Marius NortjeDie klein mannetjies met die groot harte. Anru Vorster van die Kempton Wolwe rugby klub asook leerling by Laerskool Birchlegh wys van watter staal hy gemaak is tydens hulle wedstryd teen laerskool paul Brink. Theo se spannetjie het die wedstryd met 14-0 gewen.Foto Marius NortjeDie klein mannetjies met die groot harte. Anru Vorster van die Kempton Wolwe rugby klub asook leerling by Laerskool Birchlegh wys van watter staal hy gemaak is tydens hulle wedstryd teen laerskool paul Brink. Theo se spannetjie het die wedstryd met 14-0 gewen.Foto Marius NortjeDie klein mannetjies met die groot harte. Theo van der Merwe van die Kempton Wolwe rugby klub asook leerling by Laerskool Birchlegh wys van watter staal hy gemaak is tydens hulle wedstryd teen laerskool paul Brink. Theo se spannetjie het die wedstryd met 14-0 gewen.Foto Marius NortjeDie jong Graad R leerlinge van Laerskool Rustenburg het hulle rugby talente op die veld ten toon gestel tydens die @Lantic Kampioen van Kampioene toernooi. Hier speel hulle teen Laerskool Tuinrand van Pretoria. Hulle ver5dediging was ook van uitstaande gehalte.Foto Marius NortjeDie jong Graad R leerlinge van Laerskool Rustenburg het hulle rugby talente op die veld ten toon gestel tydens die @Lantic Kampioen van Kampioene toernooi.Foto Marius NortjeDivan Spanenberg skrumskakel van LAerskool Kenmare se o/9 span op die aanval tydens die finaal vir derde en vierde plekke teen Laerskool Saamtrek wat Kenmare met 22-0 gewen hetFoto Marius NortjeZander Kruger van Laerskool Vastrap se o/9 A span gee n kort skoppie vorentoeFoto Marius NortjeDie kaptein van Grey High PE Chris Collins en sy spanmaats hou dier Plaat omhoog nadat hulle Hoerskool Monument in die Plaat final met 33-22 geklop hetFoto Marius NortjeAmper die hele o/10 A span van LAerskool Kenmare moes gestaan en toekyk het hoe die kookwater senter van Laerskool Rustenburg Hahru Swanepoel tussen hulle deurbreek om sy pragdrie te gaan druk.Foto Marius Nortjen Baie gelukkige en tevrede kaptein van Hoerskool Tygerberg Ruan Mostert steek sy hande omhoog met die wentrofee in die hand.Foto Marius NortjeHoerskool Waterkloof se d/o 15 span het die dogters o/15 @Lantic Toernooi by Konka gewenFoto Marius NortjeHoerskool Monument se o/17 dogters netbal span het die o/17 @Lantic toernooi by die Konka gewen.Foto Marius NortjeDie kookwater senter van die senior vroue Springbok rugbyspan Yolanda Meiring word net met die vingerpunte deur die o/17 seun van Hoerskool Bergsig aan die trui beetgekry.BERIG.Die senior vroue Springbok rugbyspan het die week van 4-8 Augustus die laaste skaafwerk in hulle oefen program gaan voltooi by die Konka Kampe so halfpad tussen Magaliesburg en Rustenburg.Die meisies het n strawwe vyf dae van klipharde oefening deurgegaan onder leiding van die bekwame hande van Nceba Hene en Kaya Molatana hulle afrigters.Hoerskool Bergsig se o/17 seuns wat ook tans aan die Coke reeks deelneem het goedgunstig ingestem om hulle met die oefen program te help.Dit het ook dan so gebeur dat die seuns op Dinsdag 5 Augustus met die bus gehaal was en terug gevat was.Met die aankoms van die seuns by die Konka Kampe kon n mens die "wat moet ons doen. Hoe tackle ons meisies' sommer op die gesigte van die seuns sien. Maar hulle het hulle baie goed van hulle taak gekwyt.Na n lange opwarmingsessie was daar so bietjie kontak rugby tussen die twee spanne gespeel met die voorspelers van die seuns, wat so ietwat swaarder was, wat die oorhand begin kry het.Met die agterlyn se oefeninge was dit n perd van so bietjie n ander kleur. Hier het die vroue baie talent en spoed.Die damesspan het Saterdag 9 Augustus teen die Nomads (Britse Barbariens) op Coca Cola Park gespeel.

Follow Us On Twitter

  • over a year ago

Follow us on Facebook