Print

Sport Facilities - Rugby Fields

Konka boasts with 2 international standard rugby fields with a big clubhouse in between.  We also have spray-lights on each field, as well as the Konka Crunch food stall and bar next to the top rugby field.

Foto Marius Nortje/ JP NortjeRenier Botha (7) van Hoerskool Doiamantveld trek vir Corne Hale van Tygerberg plat, maar Corne het nog genoeg tyd tot sy beskikking om die bal na sy spanmaats uit  te geeFoto Marius Nortje/ JP NortjeNeil Bruwer van Hoerskool Tygerberg stamp vir Andre Roberts van Diamantveld in die gesig af.Foto Marius NortjeDie rugby trui van Tertius Harmse van Middelburg se strek vermoe word tot op die uiterste beproef met Vincent Scott van Monnas wat hom probeer keer.Foto Marius NortjeJacques Stapelberg van Middelburg en Ruan Stenekamp van Monnas spring saam in die lug om besit van die bal te wen vanaf te afskopFoto Marius NortjeSandile Ngwenya van Middelburg storm met brute krag af op  Nico Kruger van Monnas.Foto Marius NortjeTheuns Coetzee van Hoerskool Middelburg tel die bal agter die losskrum op en oorweeg sy opsies tydens hulle wedstryd teen MonnasFoto Marius NortjeJohan Visagie van Potch Gimmies gee n kort skoppie vorentoe met die verdediger van Tygerberg wat instorm om hom plat te trek.Foto Marius NortjeDrehan Marais van Potch Gimmies klop n duikende Ruan Mostert van TygerbergFoto Marius NortjeDrehan Marais van Potch Gimmies steek vas en systap die verdediger van TygerbergFoto Marius NortjeDrehan Marais van Potch Gimmies se bene word onder hom uitgevat deur die verdediger van TygerbergFoto Marius Nortje/ JP NortjeSoos n Jagluiperd op sy prooi toesak, sak Bradley Moolman van Monnas op Tinus du Pisanie van Pionier toe om hom geen beweegruimte te gee nie.Foto Marius NortjeMet die pragtige Magaliesberg reeks in die agtergrond, sweet die twee manne van Laerskole Protearif (links) en Impala om die bal in die lynstaan te wen.Foto Marius NortjeNicolaas Claasen van HTS Daniel Pienaar duik oor die doellyn om sy span se wendrie teen Ben Vorster te druk.Foto Marius NortjeDie kookwater skrumskakel van Monnas Nico Kruger stamp met brute krag die verdediger van Louis Botha af met JP La Grange byderhand om hand by te sit. n Heel tevrede kaptein Bradley Moolman kyk die saak mooi uitFoto Maarius NortjeDie kookwater skrumskakel van Monnas Nico Kruger op volspoed doellyn toe vir sy welverdiende vyf punte bydrae met sy spanmaat JP La Grange wat lang shom hardloop om enige ondersteuning te gee.Foto Marius NortjeDie kookwater skrumskakel van Monnas Nico Kruger op volspoed doellyn toe vir sy welverdiende vyf punte bydrae.Foto Marius NortjeBradley Moolman van Monnas word so ietwat hooggevat deur die verdediger van Louis BothaFoto Marius NortjeBradley Moolman van Monnas word so ietwat hooggevat deur die verdediger van Louis BothaFoto Marius NortjeMet die 2010 sokker wereld beker net om die draai het Jason Hofmeyer sy sokker skills so bietjie op die proef gestel met die kortskoppie vorentoe.Foto Marius NortjeAndries Oosthuizen van Monnas was die hele @Lantic 7's reeks n doring in die vlees van sy teenstanders. Hier klop hy die verdediger van Louis Botha om sy 5 punte bydrae te lewer.Foto Marius NortjeDie dodelike verdediging van Armand vd Walt van Monnas het met tye hulle teenstanders meters terug gedryf, soos K K Hlongwane van HTS Louis Botha sal getuig.Foto Marius NortjePotch Gimmies op die aanval tydens hulle wedstryd teen FramesbryFoto Marius NortjeMet sy spoed klop Johg.an Visagie van Potch Gimmies die verdediger van Framesbry om vyf punte opdie telbord by te voeFoto Marius NortjeDrehan Marais van Potch Gimmies strek ver vorentoe om vir Cornell du Preez van Framesbry plat te trek.Foto Marius NortjeJohan Visagie van Potch Gimmies strek sommer so lekker bo oor die speler van Framesby om die bal vir hom te bederfFoto Marius NortjeTiaan Geldenhuys van Potch Gimmies systap vir Marco Gerber van Framesbry tydens die @Lantic 7's toernooi vir die kampioen van Kampioene wat by di Konka kampe halfpad tusen Magaliesburg en Rustenburg die afgelope naweek aangebied was.

Follow Us On Twitter

  • over a year ago

Follow us on Facebook